![]() |
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
Nartjiefees Produk van die Maand Ideal Melk en Kartonne Vla |
As Geloofgemeenskap, beywer ons ons vir God se Koninkryk deur ons
Aanbidding van God
Groei in die geloof
Omgee vir mekaar
Uitreik na die wereld
en ons diens in die gemeent
Die NG Loerie gemeente is in 1938 afgestig van die Uitenhage gemeente. Loerie is gelee 40 km vanaf Port Elizabeth in die Gamtoosvallei. Ons het 180 lidmate en bedien die area tussen die Van Stadensrivier en Hankey.
Erdedienste is elke Sondagoggend om 9:00 Oktober - April en 9:30 Mei to September. (sien kalender vir meer inligting)
Copyright (c) NG Kerk Loerie. All rights reserved.